BANNER 2025

IMG 20250929 WA0010

 Welkom by die Bloeiselfees 2025

 

Die Langkloof Bloeiselfees vind plaas in die hart van die Langkloof op die bekende "Route62", sowat 180km vanaf Port Elizabeth, George en Oudtshoorn. 

Dit is die ideale wegbreeknaweek vir die hele gesin - iets vir elkeen se smaak.